Investmech brugbou kompetisie
Baie dankie vir jou belangstelling in die Investmech brugbou kompetisie wat volgende aan gebied gaan word by die Senekal Skou op Vrydag, 03 April 2020.Soos verlede jaar beloof word hierdie geleentheid om weer interessante uitslae op te lewer.Baie geluk aan ons wenners van 2019 wat n goeie basis geskep het waarop op verbeter moet word vanjaar.Baie sterkte aan ons deelnemers.Al wat ons vanjou verwag is om dit net te kom geniet.
Investmech
Besoek gerus www.investmech.com vir meer inligting oor Investmech.
Algemene reëls
KLIK HIER om die algemene reëls vir die brugbou kompetisie af te laai.
Wie mag deelneem?
Skoliere van Graad R tot en met Graad 12.
Ons maak voorsienning vir 10 Juniorspanne en 10 Seniorspanne wat onderskeidelik in Junior en Senior afdeling meeding.Die afsny ouderdedom tussen die Junior en Senior spanne sal op die dag met die kompetisie aangekondig word.
Inligtingsblad
KLIK HIER vir die kleurvolle inligtingsblad wat Oranje Drukkery vir ons ontwerp en gedruk het.
Wie mag deelneem?
Skoliers van Graad R tot en met Graad 12.
Ons maak voorsienning vir 10 Juniorspanne en 10 Seniorspanne wat onderskeidelik in Junior en Senior afdeling meeding.Die afsny ouderdedom tussen die Junior en Senior spanne sal op die dag met die kompetisie aangekondig word.
Wie mag deelneem?
Skoliere van Graad R tot en met Graad 12
Ons maak voorsiening vir 10 Juniorspanne en 10 Seniorspanne wat onderskeidelik in Junior en Senior afdeling meeding. Die afsny ouderdedom tussen die junior en senior spanne sal op die dag met die kompetisie aangekondig word.
Wat kos dit?
Inskrywingsfooi is R 150 per span.
Wat kan ek wen?
Juniorspan:
Kampioene: R 600 per span
Naasweners: R 400 per span
Seniorspan:
Kampioene: R 600 per span
Naasweners: R 400 per span
Wenbrug volgens formule: R 1 000
Wie mag ek kontak vir meer inligting?
As jy meer inligting benodig oor die inskrywings of enige iets anders, kontak gerus vir Heila by: ceopa@investmech.com of 082 823 6719
Inskrywingsvorm
Jy is welkom om jou span vooraf in te skryf.Laai net die volgende inskrywingsvorm af (KLIK HIER VIR VORM),voltooi dit in die gerief van jou rekenaar,en e-pos die vorm na Heila by: ceopa@investmech.com
As jy nie die dokument kan voltooi op jou rekenaar nie, druk dit uit , skryf daarop,neem foto, en e-pos/mms die foto (of skandeer die vorm). Jy kan dit ook faks na: 086 535-1379
Jou span kan in hierdie geval die inskrywingsgelde betaal op die dag van die kompetisie.
Hoeveel mag in n span wees?
Ons beveel aan dat n span tussen 3 en 5 spanlede.Jy gaan sukkel om alleen die houtbalkies tegelykertyd vas te hou, te oriënteer en te gom.
Brugbou Voorbeelde
Previous
Next
Brugbou Gallery
Previous
Next